Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband sonder s/omslag. Die omslag is ietwat vuilerig. Bruin kolletjies op die skutblaaie tot by die titelblad. Die inhoud is egter netjies en skoon. Langenhoven se werk gee altyd stof tot nadenke met die deurlees daarvan.
Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa.