Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die verhaal van Ester speel af ongeveer 480 jaar voor Christus, in die tyd wat Koning Ahasveros regeer het.
Koning Ahasveros was getroud met Vasti, maar een dag, na feestelikheid van 7 dae, toe hy te veel te drinke gehad het, laat roep hy haar om aan sy manskappe sy mooi vrou te wys. Met hierdie versoek verneder hy haar en sy weier om soos n trofee op toon gestel te word. Koning Ahasveros voel vernederd voor sy manskappe en daar word n voorbeel van haar gemaak sodat geen vrou in die toekoms weer haar man sal verontagsaam. Die gevolg: Sy word onkroon as Koningin.
I prefer using recycled packaging materials as far as possible.
*Please pay within 3 days, if payment has not been made within 7 days, the order is cancelled.
*I try to ship as soon as I can, should you be in a specific rush - please let me know.
*I reserve the right to close auctions early.
Happy bidding!
Have a look at my other listings. I gladly combine items. 📦
https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01