Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1ste Uitgawe 1984. Die trilogie bestaan uit 3 romans. Sewe dae by die Silbersteins, Een vir Azazel en Die derde oog.
Al 3 hierdie boeke is in Suid Afrika en in die buiteland hoog aangeslaan.
Boek en stofomslag nog baie netjies.