ETIENNE LEROUX  - DIE 18-44-TRILOGIE

ETIENNE LEROUX - DIE 18-44-TRILOGIE

1 available / secondhand
R5.00 minimum increment
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645529948

2008 uitgawe. Sagteband, 309 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.

Drie satires 18-44, Isis Isis Isis en Nava deur een van die reuse van die Afrikaanse letterkunde, saamgevoeg en heruitgegee in een bundel. Die drie verhale het n sterk mitologiese raamwerk en is vol aweregse humor wat steeds tot vandag se leser spreek. Al drie het n knolskrywer as sentrale karakter en waarnemer. 18-44 gaan oor die korrespondensie tussen die anonieme 44-jarige knolskrywer, mnr. Y, en n onbekende 18-jarige kunsstudent, mej. X. Onderliggend in Isis Isis Isis is die Egiptiese Isis se soektog na die lyk van Osiris. Dié roman gaan oor die knolskrywer se Europese besoek, sy ontmoeting met n aantal vroue, en sy poging om die stukke van die verminkte Osiris weer bymekaar te bring (die knolskrywer se poging tot heling). Nava gaan oor Georgie, die knolskrywer se nefie wat selfmoord gepleeg het. Die lang begrafnisfees raak n besinning oor die lewe en die dood. Die strewe in 18-44 na n beter begrip van die lewenstragiek, en die raserny om die lewe te verstaan in Isis, Isis, Isis, is vandag nog net so geldig, juis in hierdie Afrika en sy menigvuldige probleme. Leroux dwing ons om opnuut die mistiek in die lewe met verwondering en selfs verbystering te beleef.
 

 

Add to cart

Recently viewed

See more
Holts Classic Polish 375Ml
R161.25
John Wayne: The Shootist/The Man Who Shot Liberty Valance/The Sons of Katie Elder (DVD)
R286.00
VITAFORCE NUTRI-B CALM 30 SOFTGEL CAPS
R190.60
Gnarls Barkley – Crazy (Single, CD)
R45.00

Similar products

Die Silberstein-Trilogie - Etienne Leroux
R175.00
Sewe dae by die Silbersteins / ETIENNE LEROUX
R55.00
18-44, Etienne Leroux
R25.00
SEWE DAE BY DIE SILBERSTEINS ETIENNE LEROUX
R70.00