Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dierekuns van Etosha, Suidwes-Afrika / Namibië. In 1986 uitgegee deur SWA/Namibië se departement van landbou en natuurbewaring in medewering met die Suid-Afrikaanse Natuurstigting. Kaartjie voorin met Anton Rupert se "hartlike groete" en handtekening. Deurgaans drietalig Engels, Afrikaans en Duits. Werke van sewe verskillende kunstenaars: Johannes Blatt, Zakkie Eloff, Fritz Krampe, Joachim Voigts, Dieter Aschenborn, Heinz Pulon en John Muafangejo, met biografiese besonderhede van elkeen. Hardeband. Kunspapier. 72 bladsye. Mooi toestand.