Ettie Bierman Keur 9
Ettie Bierman Keur 9

Ettie Bierman Keur 9

New
1 available
R80.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 17 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BBYS18153
Bob Shop ID
606284003
511 Bladsye, Sagteband
21.5cm x 13.5cm

Die tuiskoms l ver Toe Ila Verster op Nelspruit van die trein afklim, is dokter Johan Retief die eerste man wat sy ontmoet. Hy bied aan om haar swaar tas te dra, maar sy s sy sal regkom, en op hierdie oomblik weet sy nie watter groot rol dokter Retief nog in haar lewe sal speel nie. Sy hoor iemand roep: "Daniela!" en swaai verskrik om. Dit is Martin Niehaus en hy s onvriendelik: "Jou geheue is kort, liefste. Het jy vergeet ek wil jou nie op Rietendal h nie?" Dit blyk dat hy haar aansien vir sy stiefsuster op wie hy verlief was. Sy is bang vir hom en sy gee vinnig pad van die bewegende trein. Martin s sy lyk presies net soos Daniela, maar sy slaag daarin om hom te oortuig dat sy nie Daniela is nie en hy doen 'n voorstel aan haar. Dit beteken dat sy Rietendal toe moet gaan, waar Daniela se pa al vyf jaar lank wag op sy dogter se terugkoms. Martin se aanbod sal vir haar baie geld in die sak bring, maar dit veroorsaak ook dat dokter Johan Retief haar verag en dt maak seer, want sy het intussen op hom verlief geraak. Hoe kan sy Johan oortuig dat sy opreg is en dat sy nie regtig van plan is om te doen wat Martin van haar verwag nie? Dokter Retief wil egter niks met haar te doen h nie, al vertel sy hom wie sy werklik is en waarom sy Martin se aanbod aanvaar het. Op die ou end bevind sy haar in lewensgevaarlike omstandighede. Rooikop te koop Die rooikop-kunstenares Jennie Botha se lewe verander eensklaps toe sy haar ouers in 'n motorongeluk verloor. Skielik bly sy alleen agter in die imposante grasdakhuis op 'n kleinhoewe saam met haar drie blinkoog-bulterrirs, hanslam, katte, hoenders, ganse en eende. Haar vriend Thys, 'n belowende argitek, dring daarop aan dat sy die huis verkoop sodat hy vir haar 'n modern huis in die stad kan bou sodra hulle eers getroud is.

More from this seller

View all
R30 shipping
25% OFF
Annotated Art by Robert Cumming
R150 R200
33% OFF
Ghosts of Targets Past by Philip Gray
R80 R120
38% OFF
Op die Spoor van Hoop deur Jacqueline Leuvennink
R75 R120
50% OFF
Frank's Redhot Sauce
R20 R40
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Bienkie in die Bosveld - Ettie Bierman
R100
LANG WEEK IN SEPTEMBER - ETTIE BIERMAN
R35
Liefste Lelanie deur Ettie Bierman
R25
Vermoedelik verlief: Ettie Bierman
R50