Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Tagtigs word gekenmerk deur die Casspirs en die Campari's in Ettiene van Heerden se speelse roman oor hierdie periode.
1991 Tafelberg, netjiese hardeband en stofomslag, goed gebind, skoon wit bladsye, 644 bladsye, baie min, ligte rakgebruik om rante van boek en stofomslag.