This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

DIE SIEL VAN DIE MIER - EUGENE MARAIS - VYFDE DRUK 1948
Secondhand
R250.00
DIE GROOT VERLANGE Die verhaal van Eugene Marais deur Leon Rousseau
Secondhand
R210.00
André P. Brink en die Spel van Liefde Leon De Kock
Secondhand
R149.00
Kok in die Sop : Lochner De Kock
Secondhand
R65.00
Eugene de Kock - Sluipmoordenaar van die Staat
Sold

Eugene de Kock - Sluipmoordenaar van die Staat

Secondhand 1 was available
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT2318
Bob Shop ID
529700862

Eugene de Kock - Sluipmoordenaar van die Staat  - Tafelberg - 2015 - Sagteband in baie mooi toestand.

Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die "monster" van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste keer in Pretoria-Sentraal ontmoet. Hoe versoen sy die man "met die sagte stem" met die mens wat Prime Evil gedoop is? Jansen se soeke na antwoorde het haar na alle uithoeke van die land geneem, na De Kock se familie, vriende en oud-Koevoet- en Vlakplaaskollegas, wat talle ontboesemings teenoor haar gemaak het. Sy haal ook groot dele aan uit De Kock se dagboeke en 'n ongepubliseerde tronkmanuskrip. In sy eie woorde is De Kock skreiend eerlik: oor sy wandade, oor sy opdraggewers - en oor sy berou. DiƩ boek skets 'n prentjie van 'n intelligente, komplekse mens. Dit belig nie net De Kock se keuses nie, maar ook die onlangse Suid-Afrikaanse verlede op 'n openbarende, soms skokkende manier.


Recently viewed

See more
The Sparrow Sisters : Ellen Herrick (Paperback)
Secondhand
R50.00
The House of the Vampire EBOOK with MASTER RESELL RIGHTS
New
R1.00
CD, Christina Aguilera Back To Basics - New - Sealed - Double CDs - 2006
New
R20.00
Y-17 3 In 1 Lighter Phone Cigarette Box Storage Waist Bags(Lizard Pattern Black)
New
R261.00

Customer ratings: 1 ratings

Terrible seller. Poor communicator and doesnt ship your parcel. Stay away. Reported to Bid or Buy
02 Oct 2021