Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Gedurende sy leeftyd word n bundel Gedigte in die twintigerjare gepubliseer (met n inleiding deur Gustav Preller), wat Marais self later uitbrei na n meer volledige Versamelde gedigte. Slegs die gedig Mahlo-a-Naledi (geskryf by die dood van n vyfjarige dogtertjie) wat in Gedigte verskyn het, word op die digter se aandrang weggelaat uit Versamelde gedigte." https://af.wikipedia.org/wiki/Eug%C3%A8ne_Marais