This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

My Mense, Hoogtepunte uit die Foto-Joernalistiek van Koos van der Merwe
Secondhand
R250.00
Winston Wicomb: Vital Remains: The Story of the Coloured Boy Behind the Wardrobe -Amos Van der Merwe
Secondhand
R150.00
Supervan & I - By Sarel van der Merwe and Steve Smith - Signed Copy
Secondhand
R250.00
Super Van & I - Sarel van der Merwe with Steve Smith
Secondhand
R350.00
Eugene Terre'Blance - My Storie (Afrikaans) - Amos Van Der Merwe
Sold

Eugene Terre'Blance - My Storie (Afrikaans) - Amos Van Der Merwe

New 10 were available
R184.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
International
Customer ratings:
Product code
9781920424107
Bob Shop ID
23642840
This item is sold brand new. Usually dispatched within 4 days - 1½ weeks

Met elke dag wat nuwe skokkende beweringe bring oor die omstandighede rondom die moord op Eugene Terre'Blanche, is dit maklik om die persoon agter die koerantopskrifte te vergeet. Nou verskyn Eugene Terre'Blanche – my storie. Geskryf deur Dr Amos van der Merwe, onthul dit die man agter die hoofopskrifte. Volgens Van der Merwe het die AWB leier se lewe verander tydens die drie jaar wat hy in die gevangenis deurgebring het. Die hele aanslag van die titel is meer in lyn met vergifnis en versoening as wat die gewone mens verwag het hy onlangs in 'n onderhoud gese. Terre'Blanche het geglo hy was die slagoffer van magte groter as hyself en die AWB. Sy siening van bogenoemde – en ander – gebeure, nadat hy dit weer goed in die gevangenis bedink het, is dat hy keer op keer in die strik getrap het wat die destydse NP-regering vir hom gestel het. Hy sit die teoriee herhaaldelik en in fyn besonderhede uiteen – en nie sonder 'n mate van logika nie. Hy hou ook vol dat hy later onskuldig tronk toe gestuur is weens aanranding op 'n petroljoggie, en laat blyk hy weet wie die eintlike skuldige was. Dr. van der Merwe het die titel ek, wat oor twee jaar geskryf is met Terre'Blanche se volle medewerking voltooi: dis dan ook Terre'Blanche wat deurgaans praat, in die eerste persoon. Vir die eerste keer vertel Terre'Blanche heelwat van sy lewe in die tronk – hoe sy geloof verdiep het terwyl hy agter tralies was, van sy goeie verhoudings met sy medegevangenes – almal swart. Toe hulle hom leer ken het, het hulle agtergekom hy is anders as die beeld wat hulle van hom het. Verdraagsaamheid het aan albei kante ontwikkel het Van der Merwe in 'n koerantartikel gese. In die titel kry die leser Terre'Blanche se eie weergawe van die destyds opspraakwekkende en dikwels rampspoedige gebeure waarby hy as leier van die AWB betrokke was; gebeure soos die slag van Ventersdorp, die inval in Mmabatho en die bestorming van die World Trade Centre tydens die grondwetlike onderhandelinge. Benewens heelwat van Terre'Blanche se gedigte, inligting oor sy grootwordjare, diens in die polisie en sy huwelik, bevat die boek breedvoerige uiteensettings van sy politieke oortuigings, meer gematig as die van die militante weerstandsleier wat Suid-Afrikaners oor drie dekades heen leer ken het. Baie ruimte word ook afgestaan aan sy versterkte Christelike oortuigings. Hierdie titel gee 'n buitengewone insig in hierdie omstrede figuur. Die skrywer het daarin geslaag om Terre'Blanche se psige te verken en gee 'n aangrypende blik op een van Suid-Afrika se mees bekende figure. Die leser sal self kan oordeel wie Terre'Blanche werklik was en waarvoor hy homself beywer het. Was hy self die slagoffer van dit waarteen hy gewaarsku het? Dit bly 'n ope vraag of sy nuutgevonde gematigheid hom die prooi van sy gewelddadige dood gemaak het. In sy eie woorde: Het ek dan 'n kans om 'n weg te baan waar die ander gefaal het? Eugene Terre'Blanche – my storie was persklaar ten tye van die AWB-leier se dood.
 
By: Amos Van Der Merwe
Pages: 296
Publisher: Griffel Media
Format: Paperback
Isbn: 1-920424-10-5
Isbn13: 978-1-920424-10-7

Recently viewed

See more
Heat Shrink Tube 3.2mm (1M)
New
R8.60
Accelerator Cable Ford Courier (86-96), Mazda B Series 2.6, 3.0 (86-96)
New
R680.48
15004-0829 Carburetor Gaskets Kit for 15004-0985 Fits Specific FR691V FS691V
New
R670.00
Apple iPhone 15 Pro Body Glove Screen Protector
New
R299.00

Customer ratings: 1 ratings

Awesome service
25 Jul 2010