Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband. soos NUUT. 2010. 296 bladsye
Wie was Eugene Terre'Blanch? Rassis, profeet, egois, kampvegter of held... hierdie boer van Ventersdorp? Eugene vertel vir die eerste keer self sy verhaal. Hy praat oor sy grootwordjare, diens in die Polisie, sy huwelik en sy versterkte Christelike oortuigings. Ook van sy lewe in die tronk en sy goeie verhoudinge met van sy medegevangenes, almal swart! Sy rol as hoofleier van die AWB, die Slag van Ventersdorp en vele meer!!