Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Europa en die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 deur GD Scholtz. A5, hardeband, 224 bls. Buiteblad effens verweer veral bo en onder aan rugkant asook hoekies. Titelblad se onderste deel is afgeskeur. Verskeie koeranrberigte voor in boek, sommiges is ingeplak. Verskeie bladsye met potlood gemerk. Boek in goeie leesbare toestand.