Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Evita — bekroonde sjef en ikoon van die nasie — bring vir jou die heerlikste disse van haar omswerwinge deur gans Suid-Afrika en die wye wreld. Van die Kaap tot in Limpopo, van die Weskus tot daar waar die President vandaan kom, rol die borde in vol kwartels en tarentaalsvleis met pruimedante.
Hardcover. English. Publisher: Umuzi. 2011. 127pp. Good condition in hardcover with good dw, but long inscription in prelims. Book No: 10024241