Ewige Beginsels: Om suksesvolle kinders groot te maak - Yavor Rusinov

Ewige Beginsels: Om suksesvolle kinders groot te maak - Yavor Rusinov

New 1 available
Indicative market price: R260.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R240.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
RE Tee en Boeke(no ratings)
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
653536149

Ewige Beginsels: Om suksesvolle kinders groot te maak - Yavor Rusinov

Hoe om verantwoordelijke en entrepreneuriese kinders groot te maak. 

"Hierdie boek is 'n lokval! Ek moet jou waarsku voordat jy nog die boek opmaak. Ek begin nie net met hierdie waarskuwing omdat dit waar is nie, maar ook omdat die gemiddelde leser die gewoonte het om die inleiding oor te slaan en dadelik met die eerste hoofstuk te begin (tot onlangs ook my gewoonte). In ekonomiese terme het ek kompetisie, daarom moet ek terugval op die gebruik van 'n literêre tegniek waarvoor iemand soos George Orwell baie lief was - 'n eerste reël wat stok - om jou aandag vir 'n paar sekondes te kry om oor 'n paar van my wyshede na te dink.

Dit is 'n lokval vir ouers wat dink hierdie boek is 'n handige, maar oor die algemeen eenvoudige en oppervlakkige so-maak-jy-handleiding om kinders groot te maak. Om die waarheid te sê gaan jy in hierdie boek van Yavor Rusinov soveel meer kry - 'n verhaal oor die fundamentele Bybelse beginsels vir die lewe wat nie vir 'n oomblik hoef terug te staan vir diè van Jordan Peterson nie. Dit bied 'n holistiese socio-politieke wêreldbeskouing geworstel in die voortreflikste tradities van die klassieke liberalisme en Amerikaanse konserwatisme, kunstig verweef met verhalen uit die regte lewe, akademiese navorsing en opmerkings oor dit wat in die kulturele werklikheid waarneem word.

Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak is 'n lokval omdat dit jou dwing om ernstige vrae oor jou eie standpunt en optrede te vra. Dit gaan jou in 'n soortelyke situasie as Neo van die fliek "The Matrix" plaas, waar jy geding gaan word om tussen gerieflijke onkunde (die blou pil) en ongemaklike waarheid (die rooi pil) te kies. Yavor gaan jou uitdaag met betrekking tot temas soos waanmoed en persoonlike verantwoordelikheid, risiko's en werksetiek, die rol van die regering en belasting. Hier publicatie deurkloef selfs die intellektuele soepborrels van burokratiese socialisme, moderne feminisme, verbruiksmentaliteit en die mite van 'n gratis middagete.

Wees dus sersigtig, lieve leser, wat ek weet nie hoe jy dit gaan regkry om dit met 'n geruste hart te verduur dat jou kinders selfs net vir 'n enkele dag aan die opvoedingsstelsel van die staat blootgestel word nadat jy hierdie boek gelees het nie. Daar is sekere kennis wat, as jy dit eers het, nie deur diè  met 'n gesonde verstand en 'n sterk gees geïgnoreerd kan word nie. Dit is hierdie soort kennis wat tussen die badje van hierdie boek vir jou wag. 

Ek eindig met 'n belydenis. Toe ek die eerste weergawe van die boek gelees het, het ek ingestem om hierdie inleiding te skryf omdat Yavor se boek vir my persoonlik 'n belangrike taak sou verrig. As iemand na my toe kom, moedeloos sug en vra hoe om die wêreld kan red, kan ek die boek aan hom gee en doodeenvoudig antwoord: "Hierdie boek is 'n goeie begin."

Add to cart

Recently viewed

See more
The Dogs of War - Frederick Forsyth
Secondhand
R150.00
Xov Kruisondervraging: 'n Roman oor reg en geregtigheid in ons hofpr - Herbert Raubenheimer
New
R295.00
Xbox 360 Grand Theft Auto IV Classics / Original Product
Secondhand
R895.00 No bids
WESSEL MARAIS (SA 1935-2009)
Secondhand
R12,200.00

Similar products

33% OFF
Te jonk om oud te voel - Renier Holtzhausen
Secondhand
R60.00 R90.00
OM TE SKRYF
Secondhand
R99.00
Hoe om `n dame groot te maak deur Kay West
Secondhand
R40.00
Goed om te weet
Secondhand
R99.00