F A Venter : Geknelde Land, Offerland, Gelofteland, Bedoelde Land
Gulde geleentheid om die klasieke 4 Landeboeke van FA Venter te bekom !
Geknelde Land : Hardeband, Netjies, 328 blaaie, Stofomslag het fyn skeurtjies en versterk met kleeflint. Sien fotos
Offerland : Hardeband, Netjies, 351 blaaie, Stofomslag het fyn skeurtjies en versterk met kleeflint. Sien fotos
Gelofteland : Hardeband, Netjies, 260 blaaie, Stofomslag het fyn skeurtjies en versterk met kleeflint. Klein gedeelte van stofomslag ontbreek aan bokant Sien fotos. Naam van vorige eienaar voor in boek.
Bedoelde Land : Hardeband, Netjies, 327 blaaie, Stofomslag het fyn skeurtjies en versterk met kleeflint. Sien fotos. Naam van vorige eienaar voor in boek.
Ook Groot Trek, Piet Uys, Bloedrivier, Dingaan, Andries Potgieter, Gert Maritz, Erasmus Smit, Slag van Boomplaats, Slag van Ithaleni