Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boeke is in 'n goeie toestand. Die Swart Pelgrim is die skooluitgawe van 1965 en daar is potloodaantekeninge op plekke, maar dit maak nie inbreuk op die leesgehalte van die boek nie. Die Tollenaar se skudblad is beskadig, maar die res van die boek is in 'n goeie toestand. Geen geskeurde of verlore blaaie uit enige van die drie boeke nie. VERSENDINGSKOSTE: R80.00.