Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
MONOGRAFIEE UIT DIE AFRIKAANSE LETTERKUNDE NR.7
F.A VENTER
DEUR S. STRYDOM
Sagteband - Boek in goeie toestand. Sommige bladsye is sinne onderstreep en antekeninge langs kant gemaak.
Dit is 'n baie dun boek, wat die posgeld baie minder maak. Geregistreerde pos sal dan R20 wees, gewone pos is op eie risiko (R11,50)
Bladsye:29
INHOUD
Die Geheim van die Berg - 1944
Gebondenes - 1949
Eenderse Morge - 1950
Die Drosters - 1952
Swart Pelgrim - 1952
Die Tollenaar - 1955
Man van Cirene - 1957
Geknelde Land - 1960
Offerland -1963