| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

| TITEL | Swart Pelgrim |
| SKRYWER | F A Venter |
| UITGEWER / AANTAL BLADSYE. | 207pp. Tafelberg Uitgewers |
| GROOTTE / TIPE | 21.5 x 13.5 cm. Hardeband met illustrasie op omslag. |
| UITGAWE / DATUM | 14e uitgawe 1965 |
| ILLUSTRASIES | Geen illustrasies |
| TOESTAND | 'n Naam op die voorste skutblad gestempel, slytasie aan rante van omslag en 'n paar swart merke op omslag agterkant. 'n 'D' geskryf op die voorkant. Sien foto onder vir verwysing. Oor die algemeen nog baie goed. |
| NOTAS |
'n Roman wat as een van die beste prosawerke met kleur as tema, in Afrikaans beskou word. Hierdie roman is bekroon met die Hertzogprys in 1961,
|

SHIPPING COST OF THIS ITEM
|





