R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Water - F. A. Venter - Uitgegee en versprei deur Afrikaanse Pers-Boekhandel vir die Ministerie van Waterwese - 568pp - Swart en wit illustrasies - Hardeband in goeie toestand - Stofomslag toon rakverweer, skeur aan agterkant - Intern: Een vorige eienaarskap op eerste blad (gedateer 1976), verder skoon en stewig gebind.
Daar is in die Afikaanse letterkunde nie naastenby iets wat met die epos oor water vergelyk kan word nie en ditsal nog baie jare 'n gesaghebbende naslaanwerk bly. Dit is ryklik van foto's en illustrasies voorsien en daarby is dit geskryf in 'n taal wat vir jonk en oud verstaanbaar is en dit 'n genot maak om Water te lees.