Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beide hardeband boeke in 'n goeie toestand.
Gekneldeland met 'n stofomslag Mei 1961 uitgawe. Cellotape merke voorin en 'n inskrywing, maar geheelbeeld baie goed.
Gelofteland 3de druk 1968. Geen stofomslag. Cellotape merke en regdeur in potlood onderstreep met aantekeninge. Geheelbeeld ook baie goed.
Posgeld R 51.