Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
F W de Klerk die Laaste Trek, 'n Nuwe Begin die outobiografie EERSTE AFRIKAANSE UITGAWE
Oorspronklike titel : The Last Trek a New Beginning, vertaal deur Annemarie van der Merwe
'n Onthullende biografie van F W de Klerk en sy rol tydens 'n merkwaardige tydperk in die geskiedenis van Suid-Afrika, wat die einde van die apartheid-era en die vrylating van Nelson Mandela insluit. Foto's uit die familie-album en uit die insidente van die era.
Human en Rousseau-Uitgewers, EERSTE AFRIKAANSE UITGAWE.1998, 416P.
Toestand : Groter as gemiddelde boek, Hardeband, stofomslag, baie goed, geringe rakslytasie maar skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R48 weens grootte (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy