| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1978 eerste uitgawe, hardeband in goeie toestand.
Stofomslag in mooi toestand met mertjies hier en daar. Stewig gebind.
118 + 194 bladsye met s/w illustrasies.
Outobiografie van die voormalige president van die Oranje Vrystaat. Daar word 'n faksimilee-weergawe van sy bloemlesing "Twee en sestig uitgesogte Afrikaanse gedigte" hierin opgeneem.
Afrikaanse Poesie,...


I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE BOBSHOP ICON BELOW TO VIEW.