Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoofstukke soos: "Die ontstaansgeskiedenis van die begripp "Voortrekkers" en "Groot Trek"; "Die geskiedenisbeskouing van Paul Kruger", en ander. Afrikaanse Pers Boekhandel, 1962. Hardeband met stofomslag, 258 bladsye. Goeie toestand. Tippex merk voor-in. Merk waar klein prysplakker was. Minder as 1kg.