Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek het verskyn by geleentheid van FA Venter se 80ste verjaardag. Gedeeltes uit Kambro-kind; Werfjoernaal; Die middag voel na warm as; Die keer toe ek my naam vergeet het. Tafelberg-Uitgewers, EERSTE SAGTEBAND UITGAWE 1998. 218 bladsye. Die boek is in 'n goeie toestand, maar die omslag het voue. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Posgeld na enige plek in SA is R20.