This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View other items offered by Bokmakierie20060

Similar products

Die Middag voel na Warm As -- F. A. Venter
Secondhand
R49.00
GESKIEDKUNDIGE VERKENNINGE - F.A. VAN JAARSVELD
Secondhand
R100.00
Die Rentmeesters - F.A Venter
Secondhand
R99.00
63% OFF
Afdraai na bedroef - Madeleine Van Biljon
Secondhand
R45.00 R120.00
FA Venter - Van Botterkraal na Altena
Closed

FA Venter - Van Botterkraal na Altena

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 9 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650715177

1996. Sagteband, 218 bladsye. 

Baie goeie toestand. Stewig gebind, netjies en skoon. 


Die reis van Botterkraal na Altena oorspan agt dekades in die lewe van F.A. Venter. Botterkraal is sy geboorteplaas in die Karoo, sy oergehegtheid. Van hier af loop sy pad deur talle plase en plekke en ervarings tot by Altena in die Strand, die krimpende ruimte van sy ouderdom. Met hoogtepunte uit vier outobiografiese romans word hier n beeld van dié lewensreis gegee. Uit Kambro-kind kom vertellings oor Venter se kinderjare in die harde leerskool van die veld: droogtes en depressie, die rondtrek met die skaap, blou onwere, die oorsteek van die Grootrivier in vloed, die afskeid van sy jeugwêreld wanneer hy verder gaan leer. Werfjoernaal verskuif die fokus na n plaas tussen Kenhardt en Carnarvon, waar hy hom, na jare in die joernalistiek, in 1960 gaan vestig. Die beskrywing van dié streek met sy harde skoonheid en sy fassinerende mense en diere is n loflied op aardse vreugde. Die middag voel na warm as vertel van die skrywer se druiweboerdery tien jaar later op Ciréne, n plaas net buite Vredendal in die Olifantsriviervallei. Sy verhouding met die bruin werkers, wie se heimat diê vallei en omgewing deur baie eeue heen was, en sy insig in hul oënskynlik traak-my-nie-agtige lewenshouding, word onvervals en ontroerend weergegee. Die keer toe ek my naam vergeet het is die sluitstuk. Dit getuig van die onuitroeibare moed en selfondersoek van n man wat uit die doodskadu teruggekeer het. In sy aftreewoonstel in die Strand het n ernstige beroerte hom getref. Sy vasbeslotenheid om sy skryf-vermoë te herwin, die aanpassing by n aftree-oord vir bejaardes, die geleidelike verswakking en dood van sy vrou, en sy uiteindelike berusting, vorm die kern van hierdie inspirerende boek.

Van Botterkraal na Altena bevat van F.A. Venter se beste prosa, en vertel van 'n merkwaardige, gebeurtenisvolle lewe.

Recently viewed

See more
Sal jy ook vergewe deur Goldie Bristol
Secondhand
R25.00
45% OFF
1Pc 15.75x23.62inch 40x60cm Floor Mat
New
R388.00 R706.00
3D Rear Camera Tempered Glass Film for iPhone 14 Pro/14 Pro Max Transparent
New
R177.24
Starblazer - Space Fiction Adventure in Pictures - Target Earth No 55
Secondhand
R90.00