This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Fado vir 'n Vreemdeling - Margaret Bakkes
Sold

Fado vir 'n Vreemdeling - Margaret Bakkes

Secondhand 1 was available
R85.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT9051
Bob Shop ID
417193388

 Fado vir 'n Vreemdeling - Margaret Bakkes - 2012 - Lapa - Sagteband soos nuut.

Die verhaal van Cornelis Houman speel af midde-in ‘n stukkie van die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog  waarvan ek nog nooit eens gehoor het nie. Dis ‘n getuienis van die vernietigende uitwerking wat oorlog op die gewone mens het. Dis ‘n roerende verslag van die stryd teen armoede en verval – en dat almal nie heel anderkant uitkom nie. Dis ook ‘n verslag van die benouende situasie van die vrou in daardie jare, in die Suid-Afrikaanse sowel as die Portugese kultuur. Aan die een kant is daar Cornelis se ma wat haar man verloor en vir die res van haar lewe veg vir die behoud van haar gesin. Aan die ander kant is daar die patriargale vaderfiguur in Portugal wat ter wille van die behoud van die familie se sosiale status sy dogter aan die vreemde uitlewer.

Die verhaal word volledig geboekstaaf met datums en aanhalings uit dokumente. Hier is dus nie ruimte vir die verromantisering van die gegewe nie, maar slegs vir die harde werklikheid. Om hierdie rede is dit dan ook nie ‘n boek wat mens noodwendig net vir ontspanning sal lees nie. Vir die leser wat in die eerste plek op soek is na ‘n storie wat die aandag aangryp en behou, kan die historiese gegewens dan ook hinderlik word. Die aangrypende verhaal van die enkeling wat deur die geskiedenis beïnvloed word, word egter soos ‘n goue draad deur die feite geweef.

Customer ratings: 1 ratings

Serious misunderstanding somewhere. Book not yet received, even after proof of payment was provided to BidorBuy.
14 Jul 2019