This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Horskool Namakwaland Sangbundel
Secondhand
R150.00
Musiek-Geskiedenis in Strokies. Louis Deyries (trans). Eerste Uitgawe. Hardeband 1982
Secondhand
R650.00
67% OFF
FolksongsVolume 2 - Cyril Winn (Compiled)
Secondhand
R120.00 R360.00
FAK sangbundel. Music.
Secondhand
R180.00
FAK-sangbundel: Volume II (Afrikaans, Hardcover, 2de uitgawe)
Sold

FAK-sangbundel: Volume II (Afrikaans, Hardcover, 2de uitgawe)

New 10 were available
Indicative market price: R695.00
R628.00
10% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
JRWT-3512-G920
Bob Shop ID
328542755
FAK-sangbundel: Volume II (Afrikaans, Hardcover, 2de uitgawe) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days



Die ou bekende en geliefde FAK-sangbundel het in 2012 ’n welkome aanvulling gekry. Liedjies wat die afgelope 40 jaar in Afrikaanse musiek geblom het, kry plek in die nuwe Volume II. Hierdie nuwe sangbundel maak plek vir 400 liedjies wat geskryf en gesing is sedert die vorige uitgawe van 1979. Vanjaar, 2012, is ook die 75ste bestaansjaar van die FAK-sangbundel en juis daarom is besluit om die wonder van Afrikaanse musiek behoorlik te vier met die uitreiking van ’n nuwe sangbundel. Die nuwe rubrieke sluit in: Immergroen & populer; Kleinkuns; Kinderliedjies; Geestelike liedjies; Tradisionele liedjies; Kunsmusiek en Koormusiek. Van die gewildste en bekendste werke deur Afrikaanse musieklegendes soos Rina Hugo, Ge Korsten, Chris Chameleon, Steve Hofmeyr, die Briels, Anton Goosen en Laurika Rauch is in die bundel vervat, met treffers soos Ballade vir ’n enkeling,De la Rey, Engel, Houtkruis en Kinders van die wind. Kenners van Afrikaanse musiek, soos Mimi Coertze, Wessel van Wyk, Anneke Lamont en wyle Christa Steyn was betrokke by die keuse van die beste uit die nuwere Afrikaanse musiekskat. Die nuwe FAK-sangbundel vervang nie die ou bundel met sy bekende volksliedjies soos Aanstap Rooies, My hartjie, my liefie en Sarie Marais nie. Die nuwe bundel is eerder daarop gemik om die skatkis van Afrikaanse musiek wat bewaar moet word, uit te brei. Benewens die rubriekindeling het die bundel ook ’n register volgens liedere se titels en eerste reels.

Features

SummaryDie ou bekende en geliefde FAK-sangbundel het in 2012 ’n welkome aanvulling gekry. Liedjies wat die afgelope 40 jaar in Afrikaanse musiek geblom het, kry plek in die nuwe Volume II...
PublisherProtea Boekhuis
Release date20160415
Pages737
ISBN1-4853-0027-4
ISBN 13978-1-4853-0027-4

Recently viewed

See more
Various Artists - The Crooners At Christmas (CD)
New
R199.00
TANZANIA 1986 "PEACE YEAR" SET OF 4 UMM. SG 499-502. CAT 5,10 POUNDS.
Secondhand
R40.00
For ZTE nubia Focus Glass Battery Back Cover with Middle Frame / Camera Lens Cover(Black)
New
R577.04
Ambassador - Classic Games - Wooden Chess Set
New
R257.00