| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
2012 (eerste druk). Hardeband, A4 grootte; 745 bladsye plus Alfabetiese Register.
Stewige en netjiese toestand. Soos nuut.
Die ou bekende en geliefde FAK-sangbundel het in 2012 'n welkome aanvulling gekry. Volume II maak plek vir 400 liedjies wat geskryf en gesing is sedert die vorige uitgawe van 1979.


