| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Vierde uitgawe, tweede druk 1986. Hardeband met stofomslag. Goeie toestand. Voorste blad uitgesny. Die stofomslag toon tekens van gebruik. Boekhandelaarstempel en ou prys voor-in. Posgeld na enige plek in SA is R36.