This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Vix collections53

Similar products

33% OFF
EERSTE DRUK AFRIKAANS
Secondhand
R400.00 R600.00
Die Nasionale Portret boek 1917 Rebellie fotos van rebelle
Secondhand
R1,400.00
1948-1968... EN NOU, DIE TOEKOMS: OORSIG VAN DIE NASIONALE PARTY REGERING VANAF 1948 TOT 1968
Secondhand
R370.00
Die Nasionale Vrouemonument booklet
Secondhand
R170.00
FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk
FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk
FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk
+3
Sold

FAK (Vierde Druk)Nasionale Boekhandel Bpk

Secondhand 1 was available
R115.00
Shipping
Free shipping is available from Vix collections for all orders above R400.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R400.00 from Vix collections
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645929282

Tweedehands

Sien Fotos nog steeds billike leesbare toestand

FAK-Sangbundel Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge
Vierde Uitgawe van die Eerste Druk 1966

Die verskyning van die FAK-Volksangbundel in 1937 was n gebeurtenis van soveel verrykende betekenis in die musiek- en kultuurlewe van die Afrikaner dat die wyd uitkringende invloed daarvan nie maklik bepaal sal kan word nie. Goeie ware het nie n reklame nodig nie en die verskillende hersiene en verbeterde uitgawes van die bundel is deur die volk aan die hart getroetel. n Mens kan met die grootste stelligheid beweer dat hierdie heerlike skat van liedere deur dekades heen die Afrikaner se Liedereboek der boeke geword het. Die hoop wat die redaksie by die verskyning van die eerste bundel uitgespreek het, naamlik dat daar oor die algemeen veel meer en met n opgewekter sanglus gesing sal word, is sonder twyfel in oorskuimende mate verwesenlik.

Aan hierdie hersiene, verbeterde en verrykte uitgawe word n besondere bykomende dimensie verleen deurdat die verskyning daarvan saamval met die feesjaar van die FAK, die jaar waarin daar oral in die land vreugdefeeste rondom die vyftigjarige bestaan van die FAK gehou word. Waar die FAK nou besluit het om die bundel self uit te gee, word opregte dank en waardering uitgespreek teenoor Tafelberg Uitgewers vir die voortreflike diens wat hulle steeds gelewer het.

Namens die FAK ons opregte dank aan die ywerige voorsitter van die Musiekkomitee, prof. Anton Hartman, en sy begaafde komiteelede wat hulle met volledige oorgawe en kenmerkende vreugde en geesdrif aan die voorbereiding van n grootse en omvangryke werk gewy het. Sang is die wêreldtaal en Martin Luther wat musiek as een van die skoonste en heerlikste gawes van God beskou het, het hom veral in sang verlustig. Hy het by geleentheid selfs gesê dat hy geen hoë dunk het van n onderwyser wat nie kan sing nie.

Gedagtig aan die Egiptiese spreekwoord dat n vrou wat nie sing nie, ook nie veel arbeid verrig nie, wil ons die hoop uitspreek dat hierdie bundel wat in die feesjaar van die FAK verskyn, ons volk nog verder sal besiel om meer gereeld en met groter geesdrif te sing. Mag hierdie bundel n warme en intieme plek in die musiekbeoefening in ons land inneem

See our collection here

https://www.bobshop.co.za/seller/3088007/Vix_collections


Recently viewed

See more
LASITH MALINGA - TOPPS `CRICKET ATTAX` 2012 - GOLD `IPL PURPLE CAP` TRADING CARD
New
R90.00
Free shipping
17% OFF
Viceroy Jewels Men's Ring (14066A02600)
New
R695.43 R842.03
20m 9-Core Nylon+Polyester Full-light Outdoor Camping Tent Rescue Bundled Fluorescent Climbing Ro...
New
R279.00
Cecil Higgs by Victor Holloway Hardcover 1974
Secondhand
R100.00 No bids