Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
J H De Bussy / H A U M, 1937. EERSTE UITGAWE. Die rugkant van die hardeband buiteblad is geplak en benodig restourasie. Die buiteblad is verweer, veral teen die rante, soos gesien kan word op die foto. Naam en adres van vorige eienaar voor-in geskryf. Die bladsye is skoon binne-in. Bladsy 215 is los, maar die res is nog gebind. Die bladsyrante is baie hanteer en verslete. Posgeld na enige plek in SA is R35.