Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stofie in uitstekende toestand. Die swaar gietysterbasis waarop die stoof staan is baie besonders en die enigste wat ek nog daarvan gesien het.
Moet asseblief afgehaal word.
Betaling binne drie dae asseblief.