Familie-album en Geslagsregister van Daniel Malan (1799-1881) van Brandbach, Transvaal. 1971. H/B.

Secondhand
1 available
R3,860.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A1257
Bob Shop ID
613828447

Die stamvader van die Malan-familie in Suid-Afrika is die Franse Hugenoot Jacques Malan, wat in 1688 as jongman voet aan wal gesit het. Hierdie geslagsregister bevat talle interessante besonderhede oor die Malans deur die eeue, geboorte- en sterfdatums, familieplase, familiewapen, asook geskiedkundige kaarte en foto's. Daar word meer spesifiek ingegaan op die stamboom van Daniel Malan (gebore 1799, oorlede 1881), wat agt seuns en vyf dogters gehad het. In die boek is ook drie los pamflette; die eerste is 'n kort oorsig oor die lewe van dr. DF Malan, vierde Premier van die Unie van Suid-Afrika; die tweede is 'n toespraak by die jaarvergadering van die Hugenotevereniging, 2002; en die derde is 'n program van die Malan-saamtrek van Mei, 2001.

In 1971 uitgegee deur Jacques Malan, Pretoria, in 'n genommerde oplaag van 300. Hierdie eksemplaar is boek nr 67. Hardeband, A4-landskapformaat. Oorgetrek met kunsleer. 96 pp. Toestand: Goed. Paar bruin merke en blaaie effens vergeel.


 

More from this seller

View all
R30 shipping
Lord Milner by W.B.Luke. H/C 1st 1901
R385
Fire Horse by Denis M. Way. H/C 1st 1988
R65
A Journey to the Western Islands of Scotland and A Tour to the Hebrides. Johnson and Boswell.
R85
R30 shipping
Wagon on Fire by William Illsley. H/C. 240 pp. 1955
R115
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Transvaal 1961-71, Die Groei en Vooruitgang van die Transvaalse Provinsiale Administrasie.
R130
R30 shipping
Van der Bijl / 1667-1967 / Geslagsregister / Genealogy - Van der Bijl, J.
R180
R30 shipping
Die Selfmoord Van 'n Nasie (Afrikaans) | J.W. Jansen van Ryssen, D.H. Kruger en B.J. De Klerk
R250
Die boere van transvaal en hul organsasie
R80