Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1975, eerste druk. Hardeband met stofomslag; 255 bladsye. Baie goeie toestand. Goed gebind en netjies. Die stofomslag het effens verwering teen die rante. Minder as 1kg.
Heese J. A., Nienaber G. S., Pama C. - Families, Familiename En Familiewapens.
In hierdie omvattende standaardwerk word die Afrikaanse families vanuit die volgende hoeke benader: Familieverwantskap, Familiewapens (heraldiek) en Betekenis van vanne.