Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1950 Voortrekker pers hardeband 271 bladsye, die hardeband is effens verweer soos te sien op die foto, naam voor in die boek, die teks is skoon en daar is geen los blaaie nie - ek sal die binding as redelik beskryf - die boek is oud en gelees, versending R25 in RSA