Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
geen datum van druk, hardeband 229 bladsye, die hardeband is verweer veral aan die rugkant en het verskeie vlekke op, aan die binnekant van die hardeband voor is daar met pen geskryf, enkele geel vlekkies in boek weens ouderdom, by bladsye 51 is die hoekie onder afgeskeur, die teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA - geen oorsese versending