Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1974 Uitgawe in hardeband sonder stofjas. Bibplakkers op agterste skutblad en stempel op voorste blad. Hierdie boek is baie gelees en geniet, maar toon tekens van rakverkeer. Binneblad is los, maar verder is boek stewig.
Toestand 5/10.