Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Fanus se Dis my mense dié wat in 1975 gepubliseer is, bevat 39 kort sketse waarin omtrent van elke denkbare tipe in die Afrikanersamelewing ’n woordprofiel geteken word. Dit is ’n versameling van stukke wat Fanus in ’n rubriek vir ’n vrouetydskrif(Rooi Rose) geskryf het.
PJ de Villiers - 1975 Hardeband met netjiese inskripsie op eerste end bladsy, goed gebind skoon wit bladsye, 110 bladsye, stofomslag goeie toestand, wys baie min gebruik.