This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by myfairlady242

Similar products

Die Roulaerts van Driekloof deur Christine du Plessis
Secondhand
R20.00
Koöperasie-Stories - PG du Plessis
Secondhand
R180.00
Siener in die Suburbs - PG du Plessis
Secondhand
R40.00
PG DU PLESSIS 120+ SOMMERSTORIES Uit die Kooperasie Die Kroeg en die Delwersgate P G du Plessis
Secondhand
R110.00
Fees van die ongenooides - PG Du Plessis
Sold

Fees van die ongenooides - PG Du Plessis

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R290.00
R150.00
48% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
289729839

 

 

Die Anglo-Boereoorlog lê al vier dekades in sy verlede, maar waar 'n oudoffisier uit die Britse magte van daardie tyd oor 'n paar bundels halfverbrande foto's in 'n museum se argief buig, verhelder die beelde tot die oorlogsversteurde lewens wat hulle eens was. Ook sy eie aandadigheid spook uit die beelde op. Maar oor en deur al sy herinneringe is daar die onuitwisbare beeld van 'n vrou, een wat aangeraak is deur oorlog se wreedste betasting.

In Fees van die ongenooides oorrompel P.G. du Plessis die leser met skreiende en skokkende gebeure in die lewe van mense wat in rustiger tye so anders sou wees, toegespin in die kokon van vrede en sy illusies van beskawing. Maar in die mense van die verhaal groei daar uit die geweld van oorlog vreemde en ongehoorde dinge. Die oorlog ontneem hulle nie net hul vryheid nie, dit vat ook die eie beheer uit hulle lewe weg en laat kankers in hulle groei uit dinge wat hulle nie kon verhelp nadat hulle hul weerbaarheid moes prysgee nie.

Die foto-bundels voor die ou offisier kom van Joey Drew, die fotograaf wat eers trots gemeen het sy kamera sal onthou wat almal sal wil vergeet. Die blik deur die lens leer hom egter anders kyk, en hy kan nie verduur wat hy sien nie. Maar sy beelde laat weer vrae uit die geskiedenis opstaan — oor mense en die dinge wat hulle beroer.

Daarom vra Fees van die ongenooides vrae oor ons glo, ons liefhê, ons strewes, die lieg in ons en ons onthou.

En stellig die klinkklaarste antwoord op die vrae wat die verhaal opwerp, is die feit dat hierdie roman 'n onvergeetlike leeservaring is.

 

407 bladsye

 

Vorige eienaar se naam en ander inligting is voor in boek geskryf met pen. Boek verder nog in baie goeie toestand.

 
 

Recently viewed

See more
1Pc Black 60.96cm Fashion Design Wig
New
R452.00 No bids
Ascension - Naval Uniforms
Secondhand
R90.00 No bids
Allegro - Original Watercolour - Jennifer van Niekerk
New
R850.00
Free shipping
50% OFF
1Pc 47.24x62.99inch 120x160cm Floor Mat
New
R2,163.00 R4,326.00

Customer ratings: 1 ratings

My mother was very glad, thank you
25 Jul 2017