Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Fees van die ongenooides is sekerlik die uitnemendste toonbeeld van P.G. du Plessis se vertelkuns. Sy roman is weliswaar een van die heel grootste werke oor die Boereoorlog, maar dit is ook n werk wat in n hedendaagse idioom vrae vra oor hoe ons onthou, wat ons onthou en wat die implikasies is van vergeet.
ISBN: 9780624048374
Pages: 408
Trade paperback
Tafelberg, 2008
Good condition; cover has some creases; no markings inside
B113