This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksWeLove57

Similar products

Die Opvoeding van die Liggaamsgestremde Kind (Afrikaans) | Isabel Hofmeyr
R45
Going ...Going...Gone! A Practical Auction Guide
R70
Model Car Racing by Radio Control - George Siposs - 1978
R30
You Handy hints
R60
Feiteboek
Feiteboek

Feiteboek

New
Indicative market price: R200
R108.00 46% OFF
Closed 29 Jul 18 09:14
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BWL-17-00026
Bob Shop ID
356328483

Skrywer: Helen Lewis; Ontwerp: Liezl Maree; Ilustrasies: Nikki Miles

Uitgewer: Metz Press; ISBN 9781920268732; 2011; fleksi-band; 21,5 x 26,5 cm; 224 volkleur bladsye, insl. indeks; kleurvol geillustreer met beide illustrasies en foto's.

Toestand: nuwe boeke.

**Voorraad beskikbaar: 3+ eksemplare

Lekkerleesfeite in 'n boek waarvan die inhoud gemik is op leerders in die intermediêre skoolfase (Gr 4 tot 6). As basiese, algemene naslaanboek integreer dit al die leerareas  van die nasionale kurrikulum, nl.: Kunste en kultuur, Ekonomiese bestuurswetenskap, Sosiale Wetenskap (Geskiedenis en Aardrykskunde), Natuurwetenskap, Lewensoriëntering, Wiskunde, Taal, en Tegnologie.

Benewens die basiese inligting wat leerders op skool ook dek, bevat elke afdeling hope bykomende feite, stories en verwysings na ander bronne en webtuistes, sodat kinders regtig hulle feite-ontdekkingstog kan geniet. Hier is nou 'n boek wat hulle aandag sal vasvang met feite soos:

  • die sterkste spier in jou lyf, is die een waarmee jy byt.
  • 'n sebra-haai het kolle, nie strepe nie.
  • Die heelal het onlangs 'n planeet verloor, maar die aarde het 'n kontinent bygekry.
  • 'n blouwalvis se hart is so groot soos 'n Volkswagen-kewer!
  • en nog veel meer fassinerende feite...

* Voeg asb. R67 by die standaard verskepingskostes, indien ons na uitgeleë gebiede (nie hoof stedelike gebiede nie) moet versend -- vir koerierdiens. Kontak verkoper asb. vir hersiene koerierfooi, indien jy meer items in 'n enkele bestelling plaas.
Alternatiewe versending: SA Posdiens, gewone klein-pakkiepos @ R66 vir eerste item; daarna R6.00 vir elke addisionele item.

 

Recently viewed

R30 shipping
3 Piece Non-Slip Plush Fluffy Toilet Seat Cover & Bathroom Mats Set - Comet
R149