| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Kaptein Mat Joubert moet 'n sjarmante rower vastrek wat die een bank na die ander teister en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van 'n laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy rook en drink te veel. Bart de Wit Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder pas terug uit exile plaas druk op hom.
TITLE: FENIKS
AUTHOR: MEYER,D
SKU: 9780798164764
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2015
BINDING: Softcover
CONDITION: New