Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Book still in good but not perfect condition. >>> ’n Aangrypende roman oor 'n sterk en besonderse vrou. Babette Donker het nie vergeet hoe haar stiefma haar behandel het nie, en wanneer sy terugkeer na die plaas naby Lijdenburg, nadat sy jare by haar ouma in die Kaap gewoon het, is dit met 'n plan. Maar dan sterf haar pa en werk dinge nie uit soos sy verwag het nie, want sy moet die boerdery oorneem. Die liefde wat boonop onverwags ontvlam tussen haar en Antoine, ’n boer van die omgewing, word ’n verterende passie wat niks ontsien nie, en bring ’n groter verskeurdheid in ’n jong vrou wat reeds haarself moes verhard teen die sagter dinge in die lewe. Van verbete jong meisie groei Babette tot ’n vrou wat baie moet opoffer. * Historican Fiction *
*N.B.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book - See what else I have to offer, it might be worth your while.