Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Our books are listed as Author Surname, First Name Book Title. To browse alphabetically by author, simply click here and select Sort by Title: https://www.bobshop.co.za/jsp/userprofile/UserTradeList.jsp?User_UserId=1015374
In Kruger se Pretoria loop die jong Charlotte met 'n droom: eendag sal sy wees soos 'n wit duif wat hoër as al die ander styg ... Maar in 'n Boerehuis is drome duur, te meer as dit gaan oor verpleegopleiding onder 'n non. Liefde kan nog duurder wees, leer Charlotta langs die slagveld en in die veldhospitale, want daar is twee ruiters op haar pad. Die oorlog maak 'n mens anders, presies soos liefde 'n mens anders maak. En geregtigheid kan kom langs vreemde weë. Oorlog trek nie oor 'n land se kop heen en los die mense soos hulle was nie - so het Siel gesê. Jy word soos 'n pot vol kruide uitgekook sodat jy sterk medisyne kan gee. Jeanette Ferriera se vorige twee romans wat tydens die Anglo-Boereoorlog afspeel, Babette en Catharina, het menslike lotgevalle tydens hierdie oorlog na lesers toe gebring soos die datums en veldslae van dokumente dit nooit kan doen nie. Charlotte vertel vanaf die jaar voor die oorlog tot en met die vredesluiting, van bedrog en familietwis, van een vrou wat die oorlog met 'n Rooikruisvlag in haar hande en drif in haar siel tegemoetgaan. 'n Roerende epiese verhaal wat die liefde en selfkennis van 'n jong vrou in 'n tyd van oorlog en hartseer met liriese intensiteit en passie uitbeeld.
Buy With Confidence
As a verified Bobshop seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Pictures & Illustrations
Although we have photographed the majority of our products, some still feature stock images for illustration purposes only. Please note that the cover design of the actual product may differ from what is shown.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" , "Bos", "GC", "Geraldina" and "Gemini" at the East London Aquarium.