Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die HAT (Verklarende handwoordeboek van die Afrikaanse taal) is reeds langer veertig jaar 'n huishoudelike naam. Die uitgawe van hierdie gesaghebbende naslaanbron bied 'n verteenwoordigende verslag van die Afrikaanse woordeskat en hou tred met die dinamiese ontwikkeling van Afrikaans as 'n moderne taal.
Perskor-uitgewery, Netjiese gebruikte swart hardeband goed gebind skoon wit bladsye, 1378 bladsye. Boek wys klein bietjie gebruik. Posgeld sal R40 wees vir swaar boek.