Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg Derde druk 1985. Die boek is in 'n mooi toestand. Die stofomslag is 'n bietjie verweer teen die rante. Geen inskrywings binne-in. Selotape merke aan die binnekant van die omslag. Posgeld in SA is R20.