Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe eerste druk 1985 hardeband met stofomslag 314 bladsye, die stofomslag is effens verweerd- paar merkies en klein skeurtjies, die hardeband is goed,naam voor in boek, bladsye is liggies vergeel en daar is n klein vlekkie teen die kant van n paar bladsye, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time