| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Twee kopies van Dalene Matthee se gewilde bosstories.
Fiela se kind is deur die skryfster geteken en gedateer op die titelbladsy met 'n kort boodskap "Met Liefde vir Peddie van die skryfster, Knysna, 12/7/86." 'n Maand later het Peddie se moeder hierdie boek aan haar as 'n verjaardaggeskenk gegee soos blyk uit die gedateerde geskenkinskripsie op die voorste skutblad. 'n Oulike en unieke present vir 'n dogter!
Die boek is 'n eerste uitgawe, derde druk en in baie goeie toestand.
Saam met hierdie boek kom 'n baie mooi eerste uitgaaf van Moerbeibos.


