| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysnabos. In die Lange Kloof anderkant die berg ontferm Fiela Komoetie haar oor `n weggooilam wat een nag voor haar deur kom huil.
TITLE: FIELA SE KIND DIE DRAMA
AUTHOR: MATTHEE,D
SKU: 9780624073635
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 15/11/2015
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New