| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Dalene Matthee se tweede roman uit die bekende en gewilde Knysnabos-trilogie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het. Jare later is dit Benjamin / Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek?
TITLE: FIELA SE KIND
AUTHOR: MATTHEE,D
SKU: 9780624025146
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 25/01/2000
BINDING: Book
CONDITION: New